🏢
Dimalachite Fishing / Hengel
Fishing · 📍 Parys
Dimalachite pas al 28 jaar lank "catch & release" toe. Nou pluk ons die vrugte met karps, groot en kleinbek geles, graskarpe, modderbek en babers van10kg+ wat uitkom. Kliente vang ook baie meer vis.Hier kan jy sien wat mede hengelaars vang en self fotos plaas en beskrywing gee van jou ervaring.
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews