🏢
NWU Pukke Heide Dameskoshuis
Student Accommodation · 📍 Potchefstroom
Heide is in 1969 gestig, maar eers amptelik geopen in 1970 en is in 2016 dus 46 jaar oud. Dit is maklik om te sien dat Brian Adams se "Summer of 69" liedjie elke Heide dame se hart en voete laat roer!Heide DameskoshuisWaar Ons Waardegedrewe Dinamies Lewe."Those were the best days of my life!"
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews