🏢
Mini Moovers
Movers · 📍 Potchefstroom
Ons bied verskeie opsies vir mini trekke in Potchefstroom en omliggende areas.Ons trek met Bakkie en trailer en ons doen dit al oor die 5 jaar. Ons verskaf ook opsies om Bokste te bring, skoonmakers indien benodig.Ons gee diens en jy sal nie spuit wees nie.
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews