The Go-To Guy
Business Directory · North-West
Directory › Overvaal Stereo 96.1
🏢

Overvaal Stereo 96.1

Radio Stations · 📍 Viljoenskroon
Van Toeka tot NouOvervaal Stereo het op 6 Desember 1993 vanaf Koppies as Radio Koppies begin uitsaai. Gereelde uitsendings het egter eers in Februarie 1994 begin. In 1996 het die ateljee na Viljoenskroon verskuif en as gevolg van verwarring is die naam later na Overvaal Stereo verander. Hierdie naam is deur die luisteraars gekies.Overvaal Stereo is ‘n welkome vriend vir die luisteraar en terselfde
View contact details & enquire → Photos, hours & reviews
© 2026 The Go-To Guy · North-West Business Directory · List your business