🏢
NWU Pukke Oosterhof Dameskoshuis
Student Accommodation · 📍 Potchefstroom
As die son in die ooste opkom, verlig dit Oosterhof-dameskoshuis – die mooi, pas opgeknapte koshuis waar 131 dames ʼn tuiste gevind het. ʼn Oosterhof-dame het selfvertroue. Ons staan nie terug vir enige uitdagings nie; ons vertrou op God en maak staat op mekaar vir krag en motivering. Ons beskou elke dag as ʼn geleentheid om ʼn positiewe impak op die wêreld te hê. In Oosterhof maak elke individu saak.
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews