🏢
Nanny Charlene
Baby Sitters Creche Playgroup · 📍 Potchefstroom
Ek sal na jou kleinding omsien in die veiligheid van jou eie huis. Is ook bereid om na ure te bly indien moontlik. My bedrag vir die vanaf 6 uur tot 5uur is R45. Na 5uur is dit R60 n uur. Ek gee kossies, speel met kindertjies en kan hulle ook leer. Sal verwysings gee slegs op aanvraag voor dag se versorging.
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews