🏢
De Ron's Yum House
Bakes Cakes Food Drinks · 📍 Potchefstroom
Die Bak Susters is n nuut gevestigde tuis besigheid. ons bak van koekies tot vrugte koeke en so ook platters sout en soet op bestelling0825104671 kan ook bestellings whatsapplyste van produkte sal op die muur geplaas word.Al ons gebak is vars en self gemaak geen winkel produkte nie,word gebak met liefde en nes ouma dit altyd gedoen het.borde kook kos kan ook op bestelling gedoen word vir meer as 5
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews