🏢
NWU Pukke De Wilgers Manskoshuis
Student Accommodation · 📍 Potchefstroom
De Wilgers is 'n trotse en tradisievaste koshuis wat die toonaangewer is op die NWU Potchefstroomkampus. Hier sal jy vind ons is 'n broederskap van manne van God. Ons is vindingryk, standvastig en die koshuis waarvan enige matriekseun droom om sy universiteitsjare deur te bring. Ons ambisie strek tot in die hemel, maar ons voete is plat op die aarde. Hier glo ons in waardes en hier is ons hardwerk
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews