The Go-To Guy
Business Directory · North-West
DirectoryAccommodationPotchefstroom › NWU PUKKE Eikenhof Dameskoshuis
🏢

NWU PUKKE Eikenhof Dameskoshuis

Student Accommodation · 📍 Potchefstroom
In die somer van 1958 is die eerste senior dameskoshuis van die POK gestig deur prof Van der Merwe. Hy het Eikenhof-dameskoshuis vernoem na sy geboorteplek, die plaas Eikenhof. Die plaas het oorspronklik aan sy oupa, C.L. Neethling, behoort, wat eikelanings op die plaas aangeplant het. C.L. Neethling het dikwels vir sy kleinkinders verduidelik dat hy hierdie eikebome geplant het as ʼn simbool van k
View contact details & enquire → Photos, hours & reviews
© 2026 The Go-To Guy · North-West Business Directory · List your business