The Go-To Guy
Business Directory · North-West
DirectoryAccommodationPotchefstroom › Wanda Dameskoshuis
🏢

Wanda Dameskoshuis

Student Accommodation · 📍 Potchefstroom
Tydens 'n oorsese besoek deur die voormalige rektor Prof HJJ (Hennie) Bingle aan verskeie universiteite in die VSA, Europa en die Ooste het hy gesê na 'n besoek aan Japan dat hy nie 'van koshuise met lang gange' hou nie. Die argitek, Mnr. WO (Willem) Meyer, het aan hierdie vereiste voldoen en hy is gevra om die Studentesentrum (SC) en die koshuise Vergeet-my-nie, Wag -'n-Bietjie, Kasteel en Wanda
View contact details & enquire → Photos, hours & reviews
© 2026 The Go-To Guy · North-West Business Directory · List your business