🏢
NWU Pukke Klawerhof Dameskoshuis
Student Accommodation · 📍 Potchefstroom
Klawerhof Dameskoshuis is op pure geluk gebou. Een en elke Klawerhof dame kry hier die geleentheid om vrylik in hulself te groei. Ons spog met ’n prag koshuis wat so goed geleë is op die NWU-Puk kampus en die fondament waarop hierdie prag koshuis gebou word is uit-en-uit Klawertrots. Kenmerkend van die koshuis self is ons uiterse ruim kamers, die sterk susterband tussen al die dames en ook die man
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews