🏢
Saartjie se Klerewinkel
Retail · 📍 Potchefstroom
Fashion Clothing. Shein Range and Regular OrdersOnthou Saartjie is oop op Saterdae van 10h00-14h00!Kom loer gerus in en bederf jouself met ietsie!Ek bestel ook vir jou by Shein en vra net 20% op die verkoopsprys van Shein. Dit sluit koerier vanaf Shein asook invoerbelasting in!!Ek koop ook klere (wat jy deur my bestel het) terug indien dit nie pas nie!
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews