🏢
NWU Pukke Excelsior Manskoshuis
Student Accommodation · 📍 Potchefstroom
Die Huis van die Ridders verwelkom jou.Op 18 Februarie 1953, het Dawie du Plessis-huis geopen as die eerste mans koshuis op Wes-kampus. Aanvanklik het die koshuis, vernoem na 'n skenker wat £ 2 000 geborg het, 75 studente gehuisves. In 1958 is die koshuis uitgebrei om behuising vir nog 75 studente aan te bied. Die oorspronklike deel van die koshuis het as Makouvlei bekend geword. Die nuwe akkommod
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews