🏢
Ons Winkel Ventersdorp
Retail · 📍 Ventersdorp
Met jou ongewensde items kan ons letterlik wonderwerke verrig! Die Ons Winkel skenkingswinkel dien as werkskepping vir die persoon wat die winkel bestuur. Uit die wins van die verkope stel ons studiefondse asook gemeenskapshulp beskikbaar.
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews