🏢
NWU Pukke LaVaria Dameskoshuis
Student Accommodation · 📍 Potchefstroom
LaVaria-damesdorpskoshuis is die enigste pienk koshuis op kampus. Ons is trots op ons LaVaria-dames wat ons leuse, Eenheid in Verskeidenheid, uitstraal. By LaVaria sorg ons vir die verryking van elke dame se universiteits- en studentelewe, aangespoor deur ʼn groot groep pienk sussies.Met trots en tradisie agter haar skroom LaVaria al sedert 2006 nie om te kompeteer nie. Die koshuis se prioriteit is
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews