🏢
Van Bo Visvang Oord
Fishing · 📍 Lindequesdrift
VAN BO VISVANGOORD, Kamp Tariewe Sluit In Tent en Karevaan asook Rondavels en Hout Huisies,Gelee Tussen Parys en Vanderbijl Park, Langs die Vaal Rivier, Vrystaat.Ons is gelee langs die Vaal Rivier tussen Parys en Vanderbijl Park net een uur se ry vanaf Johannesburg. Kamp tariewe sluit in Tent en Karevaan asook Rondavels en Hout Huisies. Diep water hengel oor n 200m bree rivier sorg vir baie genot
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews