🏢
NWU Pukke Laureus Manskoshuis
Student Accommodation · 📍 Potchefstroom
Die woord ‘Laureus’ beteken “oorwinning” in Latyns. Daarmee tesame beteken Laureus manskoshuis se leuse, ‘Vicentius’, “deur die stryd”. Die simbool van Laureus Manskoshuis, die buffel, dien as inspirasie vir ons menswees en interne koshuis gees. Die Afrika buffel (Syncerus caffer) is 'n sterk, formidabele, gedugte en onvoorspelbare spesie. Hulle is 'n hegte, hoogs sosiale spesie wat leef volgens l
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews