🏢
PRETLand Kinderkinetika NWU
Development and Therapy · 📍 Potchefstroom
Kinderkinetika is ‘n wetenskaplik gefundeerde bewegingsontwikkelingsprogram met totale ontwikkeling van die kind ten doel. Hierdie program word terapeuties, voorkomend en/of bevorderend aangebied om by die spesifieke behoeftes van u kind aan te pas soos vasgestel deur wetenskaplik gegronde evaluasies. Programme word op verskillende ouderdoms- en vaardigheidsvlakke aangebied.VISIEOm ‘n voortreflike
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews