🏢
Laerskool Mooirivier
Schools · 📍 Potchefstroom
VisieLaerskool Mooirivier wil kinders met liefde en deernis opvoed om hulle volle potensiaal in die wêreld te verwesenlik en om ʼn leidende rol op akademiese, kulturele en sportgebied te speel.MissieLaerskool Mooirivier is ʼn Afrikaanse openbare skool, wat daarna streef om op ʼn holistiese manier kwaliteit onderrig en ontwikkeling aan leerders te verskaf.Dit moet bereik word deur :-Kinders ongeag ges
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews