🏢
NWU Pukke Minjonet Dameskoshuis
Student Accommodation · 📍 Potchefstroom
Minjonet verwys na haar dames as “Dames met Styl”. Hierdie kort verwysing bevat baie meer as net 3 woorde en definieer die ware Minjonet dame in vele opsigte. Die stelling verwys na die feit dat ons nie net versorgde en netjiese dames is nie, maar veral dat ons dames met HART- styl is.Dit beteken die volgende:Elke dame in die koshuis respekteer haar mede koshuis-sussie, neem hulle in ag en lewer ʼn
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews