🏢
WinskoopToere
Travel Agencies · 📍 Potchefstroom
Dr. Fanie Jooste het saam met sy vrou, Ems, twee jaar lank in Duitsland gewoon toe hulle as jong studente in Detmold studeer het. Hulle het in dié tyd baie gereis en verskillende toere onderneem – ook selfs agter die Ystergordyn toe hulle ‘n week lank met hulle eie motor in die destydse Duitse Demokratiese Republiek (DDR – Oos-Duitsland) getoer het. Natuurlik het hulle ook die hele Europa plat ger
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews