🏢
Mooirivier Rep en Roer Kleuterskool
Baby Sitters Creche Playgroup · 📍 Potchefstroom
Mooirivier Rep en Roer Kleuterskool is gestig in 1937 as ‘n vereniging sonder om wins na te jaag, en het ‘n reputasie opgebou as een van Potchefstroom se voorste pre-primêre skole. Die skool bied ‘n optimale balans tussen die stimulasie van ons kinders se kreatiewe potensiaal, en hul emosionele en sosiale ontwikkeling, in voorbereiding vir die meer formele akademiese eise van ‘n primêre skool. Ons
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews