🏢
NWU Pukke Over de Voor Manskoshuis
Student Accommodation · 📍 Potchefstroom
Over de Voor het in 1962 ontstaan en is amptelik geopen op 26 Maart 1963. Die koshuis is vernoem na Prof. Johannes (Joon) van Rooy, wat poste van kanselier, rektor en registrateur by die Universiteit beklee het. Vanaf 1994 staan die koshuis amptelik as Over de Voor bekend. Hierdie naam is nie ‘n nuwe skepping nie, die naam is nog altyd deur die studente gebruik. Die naam, Over De Voor, is verleen
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews