🏢
Klein Bederf
Beauty Products · 📍 Potchefstroom
Klein is ‘n jare lange droom wat waar geword het! Dit was reeds van ‘n baie jong ouderdom af Chané se passie om mense te bederf, hetsy met haar eie skeppings of ‘n mooi opgemaakte geskenk!Die liefde waarmee elke Klein produk gemaak word is duidelik sigbaar en daar is niks lekkerder as om goeie terugvoer van ons kosbare kliënte te kry nie.
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews