🏢
Vigour Kinetics
Swimming Sports · 📍 Potchefstroom
Ons bevorder jou babatjie se ontwikkeling en maak seker hulle bereik hul mylpale 🤩Ons programme virseker:- Visuele stimulasie- Ouditiewe stimulasie- Taktiele stimulasie- Mylpaal ontwikkeling- Algehele Koördinasie- Balans- Fyn- motoriese vaardighede- Spier tonus- ReflekseEn vele meer !Dit alles in die gemak van jou eie huis
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews