🏢
NWU Pukke Huis Republiek Dameskoshuis
Student Accommodation · 📍 Potchefstroom
Die koshuis se leuse is nie verniet "Vroulikheid met 'n tikkie andersheid nie", hier is enige dame welkom en elkeen kan hul eie andersheid saambring. Die koshuis se embleem, die Toeternoelie, is 'n vryheidsvoël, wat diversiteit en uniekheid beteken, en weereens beklemtoon hoe elke Repie dame haar unieke self kan uitdruk.Huis Republiek het 221 trotse inwoners, waarvan elkeen jou sussie, strooimeisi
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews