🏢
NWU Pukke Hombre Manskoshuis
Student Accommodation · 📍 Potchefstroom
Daar is 'n plek wat staan op die NWU Potchefstroomkampus. Ons noem dit Hombré Manskoshuis. Hier leef en speel ons almal tesaam en werk tot eer van Sy Naam.Nie net is hierdie 'n uittreksel uit ons koshuislied nie, maar waarlik 'n onderneming van elke bul in Hombré. Hombré is een van die oudste manskoshuise op kampus, en ook nie sonder rede nie. Hombré het al die toets van die tyd deurstaan. Mens dr
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews