🏢
Study Xpress
Schools · 📍 Potchefstroom
Wie is ons:Ons is 'n privaatskool in Potch wat ons deure (deur geloof) in 2016 geopen het. Ons klasse (Graad R-12) is beperk tot 'n maksimum van 12 leerders wat Bybelgebaseerde, Karaktergedrewe onderwys in Afrikaans of Engels (dubbel medium) ontvang.Ons missie:Met die hoeveelheid uitdagings wat vandag vir kinders gestel word, is positiewe individuele aandag meer belangrik as ooit.Ons skool het geg
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews