🏢
NWU Pukke Karlien Dameskoshuis
Student Accommodation · 📍 Potchefstroom
Die opwindendste deel van jou lewe lê voor, maar onthou dat jy dit self moet beleef en vir jouself lekker maak. Dis nou die tyd om, wat jou ma, pa, sussie, boetie van hulle universiteitsdae gesê het, vir jouself te ervaar – so sien blinkoog daarna uit, dis beter as wat hulle ooit kon beskryf. Karlien-dameskoshuis is 'n unieke koshuis op kampus wat met waardes, balans en groei jou verder in die wer
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews