🏢
Kuns en Klets Klasse
Art and Create Lessons · 📍 Potchefstroom
Ek is PASSIEVOL oor kuns(te) en mense, en daarom klets en kuns ek graag saam met jou! Gewoonlik kom die klets deel self ;-), maar ek help en gee leiding sodat jy `n wonderlike kunswerk kan skep. Kom leef jouself kreatief uit! Variasie klasse beskikbaar!
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews