🏢
NWU Pukke HEIMAT Manskoshuis
Student Accommodation · 📍 Potchefstroom
“Loop voor hulle om te lei, loop langs hulle as vriende, en loop agter hulle vir perspektief en leiding.”So hoekom sal jy HEIMAT kies?Want jy wil deel wees van die BESTE terwyl jy jou studentelewe ten volle geniet. Maak ʼn ingeligte keuse! Hoekom ʼn dorpskoshuis?HEIMAT is ʼn dorpskoshuis. Dit beteken dat al die HEIMAT-studente in private akkommodasie soos woonstelle of huise in die dorp woon. Behuisi
View contact details & enquire →
Photos, hours & reviews